Pages Menu
Facebook
Categories Menu

Posted by on Dec 10, 2016 in Gemeenskap, Gemeente Nuus |

Geseënde Christusfees

Geseënde Christusfees

Mag jy hierdie Christusfees
bewus word van die hoogte, diepte en breedte van die Here se liefde vir jou! Mag jy Sy seën van genade , deur Jesus in die krip en aan die kruis, koester as die kosbare skat van jou lewe .
Mag jy in 2017 die Here eerste plek in jou lewe gee, en so lewe in oorvloed en volkome blydskap ervaar.
Baie dankie vir julle liefde en omgee die afgelope jaar! Die kerkraad en personeel.