Pages Menu
Facebook
Categories Menu

Posted by on Aug 5, 2017 in Gemeenskap, Gemeente Nuus |

ST HELENABAAI KALENDER 2018

ST HELENABAAI KALENDER 2018

Ons is in die tweede helfte van 2017 en soos gewoonlik spoed die jaar ten einde. Skriba is nou weer aan die beplan vir ons 2018 kalender. Sou u belangstel om ʼn advertensie in die 2018 KALENDER te plaas? Ons bied ʼn spasie vir u advertensie op een van die kalendermaande saam met ander twee adverteerders. Vir meer inligting skakel die kerkkantoor Hester Reyneke 022 736 1353 so gou as moontlik. Persone wat reeds op kalender adverteer kan ook skakel.