Pages Menu
Facebook
Categories Menu

Posted by on Oct 11, 2017 in Gemeenskap, Gemeente Nuus, Kennisgewings |

Gemeentekamp : 27 – 29 Oktober 2017

Gemeentekamp : 27 – 29 Oktober 2017

GEMEENTEKAMP: 27 – 29 OKTOBER 2017 MARCUSKRAAL, CITRUSDAL

Onthou indien u plek bespreek om te sê dat dit is vir die NG Kerk St Helenabaai se gemeentekamp is. Volledige besonderhede met foto’s op hul webtuiste beskikbaar: www.marcuskraal.co.za /
Nooi u vriende om saam te kom kamp. Elke persoon moet SELF die naweek bespreek en betaal by eienaar van plaas:
Mnr Christie Mouton Tel: 022 921 3540
Sel: 082 5511 668 of 082 4484 941
Epos: info@marcuskraal.co.za
Aankoms 14:00 vertrek voor 11:00 Vorms met die nodige inligting is by die deure beskikbaar.