Pages Menu
Facebook
Categories Menu

Posted by on Jun 22, 2018 in Gemeente Nuus |

Dis onnodig om grondwet te wysig – NG Kerk

Dis onnodig om grondwet te wysig – NG Kerk

– Neels Jackson

Die NG Kerk meen dit is reg en nodig dat grondhervorming in Suid-Afrika plaasvind, maar dink nie dis nodig om die grondwet te verander sodat dit gedoen kan word nie.

Dit blyk uit ‘n voorlegging van 15 bladsye wat die kerk aan die Suid-Afrikaanse Parlement se gesamentlike grondwethersieningskomitee gestuur het