Pages Menu
Facebook
Categories Menu

Die Koffiekan Nuus op Facebook

4 days ago

Vandag verjaar Petro Mellville. Baie baie geluk skattie met jou verjaarsdag. Mag die Here jou nog baie jare vir ons spaar. Hoop jy word lekker bederf vandag. Liefies jou en lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
2 weeks ago

Vandag verjaar Elsa Clifton. Skattie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n heerlike dag vol liefde en geluk wees. Lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
2 weeks ago

Gister die 6de Mei het Cesilia van Niekerk verjaar. Baie geluk skattie met jou verjaarsdag. Hoop jy het 'n heerlike dag gehad. en was lekker bederf. Liefies jou van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
2 weeks ago

Ons staatmaker het met sy fiets geval. Sal môre 'n operasie op die sleutelbeen kry. Eina.!!!! Gou gesond word Eddie.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
3 weeks ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag is dit ook Erika Paxton, my staatmaker dogter wat so agter die skerms vir al die dekor van die Koffiekan sorg. Al die geskenkies, blomme en nog so vele vir ons Koffiekanners doen. Baie geluk skattie, Mammie is baie trots op jou. Liefies jou en lekker verjaar.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
3 weeks ago

Vandag is dit ook Debbie Fischer se verjaarsdag. Skattie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n fantastiese dag wees. Liefies jou en lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
3 weeks ago

Vandag verjaar Sonia van Deventer. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n heerlike dag wees. Liefies jou van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
4 weeks ago

Vandag is dit ook Kleintjie Visser se verjaarsdag. Skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag daar nog baaaaaie verjaarsdae wees. Sien al die familie was daar en hoop julle het 'n fantastiese dag Liefies jou en lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
4 weeks ago

Vandag verjaar Tossie van Dorp. Skattie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n baie mooi dag vol liefde en geluk wees. Liefies jou en lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago

Sondag die 22ste April verjaar Petro Paxton. Skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n fantastiese dag wees. En mag jy lekker bederf word. Lief jou van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago

Nog 'n verjaarsdag môre die 21ste is Stoffel Harris. Dankie dat jy altyd ons Koffiekanners van Huis Wittekruin na St Helenabaai toe bring. Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit 'n wonderlike dag vol liefde wees. Lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago

Helena Joubert verjaar ook die 21ste April. Skattie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n heerlike dag wees. Liefies jou van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago

Heila van der Merwe verjaar ook môre die 21ste April. Skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag die Here jou nog baie jare vir ons spaar. Lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago

Môre verjaar Melani Coetzee. Skattie baie geluk, mag dit 'n fantastiese bederf dag wees. Liefies jou en lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago

Vandag verjaar Proppie Oosthuizen. Baie geluk skattie met jou verjaarsdag. Mag dit 'n wonderlike dag wees. Lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag verjaar Vallerie Carstens. een van ons nuwe Koffiekanners. Baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n baie mooi dag wees. Liefies jou van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag verjaar Eddie Treurnicht. Skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n wonderlike dag wees. Mag die Here jou nog baie jare vir ons spaar. Geniet die dag en ek hoop vroulief bederf jou baie. Liefies jou van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago

Vandag verjaar Gert Kotze. Gert baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n heerlike dag vol liefde wees. Liefies jou en ons mis jou by die Koffiekan. Lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag verjaar Norman Duckett. Skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag die Here jou seën met nog baie verjaarsdae by ons. Mag dit 'n wonderlike dag vol liefde en seëninge wees. Liefies jou baie van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag is dit Barenda Schwartz wat verjaar. Skattie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n heerlike dag vol liefde en geluk wees. Liefies jou en lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Sondag het Maggie en haar seun Grant Cox verjaar. Maggie is ons fotograaf elke Koffiekandag. Baie geluk julle tweetjies met julle verjaarsdag. Mag daar nog baie mooi jare wees. Liefies julle van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Nog 'n verjaarsdag vandag is Bets Schoonraad. Bets skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n wonderlike bederf daggie wees. Liefies jou van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag is dit ook Marie van Niekerk se verjaarsdag. Skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit n wonderlike dag wees. Lekker verjaar. Liefies jou van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag verjaar Barbara Grobbelaar. Baie baie geluk skattie met jou verjaarsdag. Mag dit 'n heerlike daggie wees. Liefies jou en lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Nog 'n verjaarsdag van die 1ste April was Marthina Viljoen. Skattie hoop jy het lekker verjaar en dat jy lekker bederf was. Liefies jou baie van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

die 1ste April het Baby Douglas verjaar. Baie geluk met jou verjaarsdag van sondag. Hoop dit was 'n heerlike bederf daggie. Liefies jou baie van Menita & al die Koffiekannners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Die 31ste Maart het Ansie de Klerk verjaar. Skattie ek hoop jy het 'n heerlike verjaarsdag gehad. en dat almal jou lekker bederf het. Liefies jou van Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag verjaar Lettie Greyling. Skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n heerlike dag vol liefde en geluk wees. Lekker verjaar van Menita & al die Koffiekanners

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
1 month ago
Foto's uit Die Koffiekan, St Helenabaai se plasing

Vandag verjaar Isabelle Treurnicht. Skattie baie baie geluk met jou verjaarsdag. Mag dit 'n wonderlike dag wees. Mag al jou drome waar word. Liefies jou en lekker verjaar van Tannie Menita & al die Koffiekanners.

LIKE
LOVE
HAHA
WOW
SAD
ANGRY
« 1 of 3 »